Wanderersstadion, vir borgskapredes ook DP World Wanderers genoem, is 'n bekende internasionale krieketstadion in Illovo, Sandton, aan die noordekant van Johannesburg, Suid-Afrika.
duimnael|links|Die Wanderersstadion se pawiljoen duimnael|links|Die Suid-Afrikaanse vlag wapper op Wanderersstadion, 2006 Die Wanderers is die tuisveld van die Hoëveld Lions, voorheen bekend as Transvaal. Die stadion kan 'n totaal van 34 000 toeskouers op verskeie pawiljoene huisves. Dit is tydens beide die Krieketwêreldbeker 2003 en T20I-wêreldbeker 2007 ingespan en het onder ander die eindstryde gehuisves. Daarbenewens is hier wedstryde tydens die Kampioenetrofee 2009 aangebied.
Internasionale inligting Eerste toetswedstryd: 24–29 Desember 1956: t
Laaste toetswedstryd: 8-11 Maart 2023: t
Eerste internasionale eendagwedstryd: 13 Desember 1992: t
Laaste internasionale eendagwedstryd: 17 Desember 2023: t
Eerste internasionale T20-wedstryd: 21 Oktober 2005: t
Laaste internasionale T20-wedstryd: 14 Desember 2023: t
Wedstryde Krieketwêreldbeker 2003
T20I-wêreldbeker 2007
Kampioenetrofee 2009
Sien ook Lys van stadions in Suid-Afrika
Verwysings
Eksterne skakels
Wanderersstadion op ESPNcricinfo
Kategorie:Geboue en strukture in Johannesburg Kategorie:Kampioenetrofeestadions Kategorie:Krieketstadions in Suid-Afrika Kategorie:Krieketwêreldbekerstadions Kategorie:Sport in Johannesburg Kategorie:T20I-wêreldbekerstadions