Die jaar 116 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 16de jaar van die 2de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Gebeure Keiser Trajanus onttroon Osroes I en stel sy seun Parthamaspates in sy plek aan. Trajanus trek van Antiogië na Mesopotamië om die Partiese Ryk aan te val. Van die gebied naby die ruïnes van Nineve kom die provinsie Assirië tot stand. The Roman Empire, B.C.29-A.D.476, Deel 476 The story of the nations, , G.P. Putnam's Sons, 1908 Trajanus verower Seleucia en Babilon. Die Partiese hoofstad Ctesiphon val uiteindelik ook, maar Chosroes ontkom. Trajanus seil met 50 skepe die Tigrisrivier af na die Persiese Golf. Berigte bereik hom dat in Edessa, Nisibis en Seleucia opstande uitgebreek het. Lusius Quietus onderdruk dit.

Geboortes

Sterftes

Verwysings

Kategorie:2de eeu