Die jaar 104 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 4de jaar van die 2de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure Keiser Trajanus laat sy ingenieur Apollodorus van Damaskus naby Drobeta 'n brug oor die Donau bou. Hy wil Dacië verower Dacia: Landscape, Colonization and Romanization Routledge, 2007, ,
Geboortes
Sterftes Vermoedelike sterftejaar van Martialis, Romeinse digter van Hispania (anders moontlik sedert die jaar 102)
Verwysings
Kategorie:2de eeu