Die Johannesbroodboom (Ceratonia siliqua), (Engels: Carob tree of St John's bread) is 'n blomdraende, immergroen struik of boom in die ertjiefamilie, Fabaceae. Dit word wyd aangeplant vir sy eetbare peule en ook as 'n versiering in tuine. Die saadomhulsel is breekbaar en kan as plaasvervanger vir sjokolade gebruik word.

Verspreiding Die boom is inheems in Albanië, Algerië, Oos-Egeïese eilande, Frankryk, Griekeland, Iran, Israel, Italië, Kreta, Libanon, Libië, Marokko, Noordwes-Balkan, Palestina, Sardinië, Sisilië, Sinai in Egipte, Siprus, Sirië, Spanje, Tunisië en Turkye

Galery

Trivia Die woord karaat kom van Karob. Daar is geglo dat die karobsaad (saad van die Johannesbroodboom) altyd dieselfde gewig het, daarom is dié saad jare gelede gebruik om meetskale te kalibreer.Feiteboek. Helen Lewis. 2011

Verwysings

Bronnelys Plants of the World Online

Eksterne skakels

Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Albanië Kategorie:Flora van Algerië Kategorie:Flora van Egipte Kategorie:Flora van Frankryk Kategorie:Flora van Griekeland Kategorie:Flora van Iran Kategorie:Flora van Israel Kategorie:Flora van Italië Kategorie:Flora van Kreta Kategorie:Flora van Libanon Kategorie:Flora van Libië Kategorie:Flora van Marokko Kategorie:Flora van Palestina Kategorie:Flora van Sardinië Kategorie:Flora van Sisilië Kategorie:Flora van Siprus Kategorie:Flora van Sirië Kategorie:Flora van Spanje Kategorie:Flora van Tunisië Kategorie:Flora van Turkye