Die jaar 232 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 32ste jaar van die 3de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Gebeure Pous Herakles van Alexandrië volg Demetrius as Patriarg van die Kerk in Alexandrië op.

Geboortes Marcus Aurelius Probus, Romeinse keiser.

Sterftes 9 Oktober – Pous Demetrius I van Alexandrië 12de patriarg van die Kerk in Alexandrië (* 127)

Kategorie:3de eeu