duimnael|links|'n Brief in Haketia van Tangier, 1832 Haketia (Hebreeus: חקיטייה, Arabies: حاكيتيا) is 'n bedreigde Joods-Marokkaanse Romaanse taal, ook bekend as Djudeo-Español of Ladino Occidental (westelike Ladino). Dit is versprei oor die hele noorde van Marokko soos in Tétouan en Tangier en die Spaanse dorpe Ceuta en Melilla. In Ceuta en Melilla het dit gedeeltelik die status van 'n amptelike taal gehad voor dit vanaf 1860 deur moderne Spaans verdring is.Haketia. El Djudeo-Espanyol de Africa del Norte. Ya'akov Bentolila. Los Muestros N°61, Desember 2005. 'n Variant van Haketia word ook in Algerië (Oran) gepraat en staan bekend as Tetuani.
Sien ook Sefardiese Jode
Verwysings
Eksterne skakels La ẖaketía
Kategorie:Ernstig bedreigde tale Kategorie:Joodse tale Kategorie:Romaanse tale Kategorie:Tale van Brasilië Kategorie:Tale van Israel Kategorie:Tale van Marokko Kategorie:Tale van Venezuela