Die jaar 365 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 65ste jaar van die 4de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure 21 Julie – Kreta word deur een van die swaarste aardbewings uit die mediterraanse geskiedenis getref. Die bewing word in Alexandrië en op Sisilië gevoel en veroorsaak 'n tsoenami wat in Cyrene en Tripolitanië verwoesting teweegbring.Minoan Earthquakes: Breaking the Myth through Interdisciplinarity, Leuven University Press, 2017, , 26 September – Procopius kom in opstand teen keiser Valens in Konstantinopel.
Geboortes
Sterftes 22 November – Teenpous Felix II
Verwysings
Kategorie:4de eeu