Die jaar 335 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 35ste jaar van die 4de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure Kerkvergadering van Tyrus set biskop Athanasius af. Alexandrië word deur 'n aardbewing en 'n vloedgolf getref. Cleopatra se tuiste is nou 6 m onder water.Queen Cleopatra Just the Facts Biographies Lerner Publications, 2006, , Geboortes

Sterftes 31 Desember – Pous Silvester I, die 33ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).

Verwysings

Kategorie:4de eeu