Die jaar 306 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 6de jaar van die 4de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Gebeure 25 Julie – Konstantyn I word deur sy troepe in York uitgeroep tot Romeinse keiser.Imperial Rome AD 284 to 363 Edinburgh history of ancient Rome Edinburgh University Press, 2012, , Keiser Galerius verhef Severus tot sy medekeiser. Oktober – Maxentius, Maximianus se seun, word deur die senaat in Rome tot keiser uitgeroep. Geboortes
Sterftes
Verwysings
Kategorie:4de eeu