Die jaar 418 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 18de jaar van die 5de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Gebeure 27 Desember – Teenpous Eulalius begin sy pontifikaat. 28 Desember – Pous Bonifatius I volg Pous Zosimus op. Na Alaric I se Italiaanse veldtog stig die Wes-Gote die Tolosaanse Ryk. Die ryk strek tot by die Pireneë-gebergte en sluit groot dele van Spanje in. duimnael|regs|200px|Die Koninkryk van die Wes-Gote of Tolosaanse Ryk

Geboortes

Sterftes Onbekend – Pous Zosimus, die 41ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).

Kategorie:5de eeu