Die jaar 401 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 1ste jaar van die 5de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Gebeure Rome onttrek sy troepe uit die Rynland Die Tempel van Artemis word verwoes. 21 Desember – Pous Innocentius I volg Pous Anastasius I op.

Geboortes 10 April – Theodosius II, keiser van Bisantium († 450). Onbekend – Leo I, keiser van Bisantium († 474).

Sterftes 19 Desember – Pous Anastasius I, die 39ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).

Kategorie:5de eeu