Chongzuo Ligging in die Guangxi 270px|Ligging van Chongzuo Basiese InligtingOorsprong van die naam: Afkorting: Oppervlakte: 17 440 km²Bevolking (2010): 2 420 000 MunisipaliteitDigtheid (2010): 6697/km² Munisipaliteit BIP (2009):  - per kapita CNY 300,28 miljard CNY 13 735Hoogte bo seespieël: Poskode: 532200Areakode: +86/0771Nommerplaat-identifikasie : 桂 FTydsone : UTC+8Webwerf : /www.chongzuo.gov.cn RegeringAdministratiewe Tipe: CPC Chongzuo Komiteesekretaris: Zhao YueqinBurgemeester: Huang Ke(Zhuang)

Chongzuo (Chinees: 崇左) is 'n stad in die suide van China en is die vernaamste gewes van verblyf van die Zhuang. Die administratiewe gebied van die Chongzuo strek oor 'n oppervlakte van 17 440 vierkante kilometer. In 2010 het die stad-gewes 'n bevolking van 2 420 000 mense gehad. Die bevolking van die Han is slegs 250 088 mense of 10,34 persent van die Chongzuo-munisipaliteit se totale bevolking, maar die bevolking van die Zhuang is 2 159 735 mense of 89,26 persent van die Chongzuo-munisipaliteit se totale bevolking. Guangxi statistiek

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China