Die jaar 666 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 66ste jaar van die 7de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Gebeure Die abdy van Chertsy word gestig. Tarusbawa, 'n skoonseun van Linggawarman, die twaalfde koning van Tarumanagara, stig die koninkryk Sunda. Die hoofstad is dalk Bogor. Hierdie koninkryk sal tot 1482 bestaan.Java Essay: The History and Culture of a Southern Country Troubador Publishing Ltd, 2017, ,

Geboortes

Sterftes

Verwysings

Kategorie:7de eeu Kategorie:Nuwe Testament Kategorie:Christelike eskatologie