Die jaar 643 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 43ste jaar van die 7de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure Rothari, koning van die Lombarde vaardig die "Edictus Rothari" uit, 'n belangrike juriese geskrif. Srong-tsen Gampo, die heerser van Tibet help Narendra Dev om die troon van Nepal te verkry. .Nepal and the Geo-Strategic Rivalry between China and India Routledge, 2012, , Geboortes
Sterftes
Verwysings
Kategorie:7de eeu