Die jaar 629 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 29ste jaar van die 7de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure Dagobert I word koning van die Franke. Die Chinese monnik en reisiger Xuanzang verlaat in die geheim China se Jade-poort op die pad na Indië as Boeddhistiese pelgrim. Keiser Taizong is teen die reis en teen die BoeddhismeThe Silk Road Journey With Xuanzang Basic Books, 2008,,
Geboortes
Sterftes
Verwysings
Kategorie:7de eeu