Abtswoude is 'n buurt in die munisipaliteit Delft, in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland. Dit lê suid van Delft langs die pad na Schiedam en is letterlik nie meer as 'n versameling boerderye nie. Daar woon sowat 20 mense.
Kategorie:Delft Kategorie:Nedersettings in Zuid-Holland