Bernau as pleknaam kan verwys na:
in België die nedersetting Bernau (Frans: Berneau) in die munisipaliteit Dalhem van die provinsie Luik (Liège)
in Duitsland Bernau bei Berlin, 'n stad in die distrik Barnim van die deelstaat Brandenburg Bernau am Chiemsee, 'n nedersetting in die distrik Rosenheim van die deelstaat Beiere Bernau im Schwarzwald, 'n nedersetting in die distrik Waldshut van die deelstaat Baden-Württemberg
in Oostenryk die nedersetting Bernau in die munisipaliteit Hainfeld, Neder-Oostenryk die nedersetting Bernau in die munisipaliteit Stallhofen, distrik Voitsberg, Stiermarke
in Pole die vroeëre Duitse naam van Bolechowo in die munisipaliteit Czerwonak, woiwodskap Groot-Pole
in Switserland die nedersetting Bernau aan die Ryn in die munisipaliteit Leibstadt, kanton Aargau die kasteel Bernau in Leibstadt in die kanton Aargau