King William's Town in die Oos-Kaap was 'n kiesafdeling van die Suid-Afrikaanse Volksraad vanaf die eerste algemene verkiesing op 15 September 1910 ná Uniewording op 31 Mei daardie jaar en regdeur tot die Driekamerparlement afgeskaf is in 1994.
Bronne Schoeman, B.M. 1977. Parlementêre verkiesings in Suid-Afrika 1910–1976. Pretoria: Aktuele Publikasies.
Kategorie:King William's Town Kategorie:Politiek van Suid-Afrika Kategorie:Verenigde Party Kategorie:Volksraadskiesafdelings