Cradock was 'n kiesafdeling van die Suid-Afrikaanse Volksraad vanaf die eerste algemene verkiesing op 15 September 1910 ná Uniewording op 31 Mei daardie jaar.

Bronne Potgieter, D.J. (red.) 1972. Standard Encyclopaedia of Southern Africa. Cape Town: Nasionale Opvoedkundige Uitgewery (Nasou). Schoeman, B.M. 1977. Parlementêre verkiesings in Suid-Afrika 1910-1976. Pretoria: Aktuele Publikasies.

Kategorie:Politiek van Suid-Afrika Kategorie:Verenigde Party Kategorie:Volksraadskiesafdelings