Agraआगराآ گرہ 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land Deelstaat Uttar Pradesh Koördinate Stigting 1475 Oppervlakte: - Totaal 188,40 vk km Hoogte bo seevlak 171 m Bevolking: - Totaal (2010) 1 686 976 - Bevolkingsdigtheid 8 954/vk km - Metropolitaanse gebied 1 727 275 Tydsone UTC +5:30 Burgemeester Amptelike webwerf agra.nic.in
Agra (Hindi: आगरा, Oerdoe: آ گرہ, [ˈɑːɡrə], ) is 'n groot stad in die Indiese deelstaat Uttar Pradesh. Die stad is ook die tuiste van die Taj Mahal langs die Yamunarivier. In 2010 het die stad 'n bevolking van sowat 1,7 miljoen gehad. Agra was een van die Indiese gasheerstede tydens die Vrouekrieketwêreldbeker 1997.
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Nedersettings in Uttar Pradesh