Die jaar 842 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 42ste jaar van die 9de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure Michael III van Bisantium volg sy pa as keiser op. Ná die dood van Alfonso II (die 'Reine') wat nooit getroud is, word sy neef Nepotiam koning van Asturië, maar dit lei tot 'n burgeroorlog met Ramiro I, 'n seun van Vermudo I die Monnik. Ramiro word koning.Medieval Iberia: An Encyclopedia, Routledge Encyclopedias of the Middle Ages Routledge, 2013, ,

Geboortes

Sterftes 20 Maart – Alfonso II, koning van Asturië (* 759) 20 Januarie – Keiser Theophilus van Bisantium (* 813)

Verwysings

Kategorie:9de eeu