Kakiebos (Tagetes minuta) is 'n onkruid. Dit het Suid-Afrika gedurende die Tweede Vryheidsoorlog binnegedring toe dit saam met die voer uit Argentinië hier aangeland het. Dit het gou 'n onkruid oral in die land geword.
Verspreiding Die spesie is inheems aan: Argentinië, Bolivië, Brasilië, Chili, Paraguay en Uruguay.
Galery
Sien ook Lys van indringerplante in Suid-Afrika
Bronnelys Plants of the World Online Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Kategorie:Indringerplante Kategorie:Flora van Argentinië Kategorie:Flora van Bolivië Kategorie:Flora van Brasilië Kategorie:Flora van Chili Kategorie:Flora van Paraguay Kategorie:Flora van Uruguay