Nooi van my hart is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1959 vrygestel is. Die was die eerste musiekrolprent in Afrikaans wat in kleur verfilm is (die eerste Afrikaanse en Suid-Afrikaanse rolprent in kleur was Daar Doer in die Bosveld).

Genre Die rolprent is 'n musiekblyspel.

Hoofrolspelers Lulu Kruger Johan Malherbe as Ferdie James Norval Miemsie Retief Johan du Plooy as bioskoopbestuurder Storm Durr as Hans Scheepers Elsa Fouché as mev. Bos Danie Maree as Nick du Preez Johan Malherbe Paula Styger mev. Dixon Pieter Geldenhuys as hoenderboer Gerrie Albertse Jaco van der Westhuizen Mimi Coertse as haarself

Sien ook Lys van Afrikaanse rolprente

Kategorie:Afrikaanse rolprente Kategorie:Musiekrolprente Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprente