HBS is 'n Nederlandse sokkerklub wat in die Topklasse speel. Naas sokker speel die klub ook krieket en hokkie. Vroeër het hulle drie keer die nasionale titel gewen en ook twee keer die KNVB-Beker.

Erelys Kampioen Nederland (3) 1903/04, 1904/05, 1924/25

KNVB-Beker (2) 1901, 1908 (naaswenner (5): 1902, 1903, 1905, 1915, 1916)

Beroemde sokkerspelers Beb Bakhuys

Kategorie:Den Haag Kategorie:Nederlandse sokkerklubs