Die jaar 779 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 79ste jaar van die 8ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Gebeure Brittannië Offa van Mercië verslaan Cynewulf van Wessex en verower Bensington. Tibet Die Boeddhisme word in Tibet tot staatsgoddiens verhef.

Geboortes Jia Dao (賈島) (†843) - Chinese Boeddhistiese digter Sterftes

Verwysings

Kategorie:8ste eeu