duimnael|regs|300px|Foto van Robbie Hunter, 2010.
Robert Hunter (gebore 22 April 1977 te Johannesburg) is een van Suid-Afrika se bekendste pad fietsryers. Hy was die eerste Suid-Afrikaner wat aan die Tour de France deelgeneem het gedurende 2001. Tydens die 2007 Tour de France wen hy ook 'n skof, weereens 'n eerste vir .
Op 4 Maart 2012 wen Robbie die Suid-Afrikaanse padkampioen titel te Nelspruit. Hy neem weer deel aan die Tour de France in 2012 maar moes onttrek na 'n reeks ongelukke.
Verwysings
Eksterne skakels
Cycling Base: Robert Hunter
Kategorie:Suid-Afrikaanse fietsryers Kategorie:Fietsryers Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense