Die jaar 998 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 98ste jaar van die 10de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Gebeure Stabia (teenswoordig Faleria, Italië) ontstaan. Teenpous Johannes XVI word deur keiser Otto III afgeset en Pous Gregorius V neem weer oor.

Geboortes

Sterftes 29 April – Crescentius II 'van die marmer perd'. Opgehang deur keiser Otto III.

Kategorie:10de eeu