Stahlgewitter is 'n omstrede Duitse neo-nasionaalsosialistiese en R.A.C.-musiekgroep wat in 1995 gevorm is. Hul vertonings is uitsluitlik in Duits.

In 2002 het die groep 'n kontrak onderteken met die Duitse plaatetiket PC Records. Die transaksie het groot sukses meegebring, met die verkoop van 8 000 kopieë van die album Politischer Soldat.

Diskografie

1996 - Das eiserne Gebet (d.i. Die ystergebed) 1998 - Germania 2001 - Amalek 2002 - Politischer Soldat (d.i. Politieke soldaat) 2003 - Germania über alles (d.i. Germania bo alles) 2006 - Auftrag Deutsches Reich (d.i. Opdrag Duitse ryk) 2008 - Politischer Soldat (Neuauflage) (d.i. Politieke soldaat - nuwe oplaag) 2013 - Das Hohelied Der Herkunft 2013 - Stählerne Romantik

Verwysings

Eksterne skakels

Stahlgewitter op Last.fm Stahlgewitter op Temporati.de Stahlgewitter op rockerek.hu

Kategorie:Duitse musiekgroepe Kategorie:Neo-Nasionaalsosialistiese musiekgroepe