Patrice Émery Lumumba (2 Julie 1925 – 17 Januarie 1961) was die eerste wettig verkose premier van die Demokratiese Republiek van die Kongo nadat hy gehelp het om die land se onafhanklikheid van België in Junie 1960 te bewerkstellig. Slegs tien weke later is sy regering deur 'n staatsgreep omvergewerp. Hy is daarna gevange geneem en vermoor in 'n sluipmoordaanval te Katanga. Die regerings van België en die VSA is hierby geïmpliseer. Ludo De Witte, The Assassination of Lumumba, Trans. by Ann Wright and Renée Fenby, 2002 (Orig. 2001), London; New York: Verso, . http://www.amazon.com/dp/1859846181.
Hy is in 1966 deur die Mobutu Sese Seko self as 'n nasionale held aangewys.
Verwysings
Kategorie:Kongolese politici (Demokratiese Republiek) Kategorie:Premiers Kategorie:Sluipmoord Kategorie:Geboortes in 1925 Kategorie:Sterftes in 1961