Molteno kan verwys na:

Molteno, Oos-Kaap‎, dorp in Suid-Afrika. Molteno, Italië, 'n dorp en munisipaliteit in Italië. Moltenopas, bergpas naby Beaufort-Wes, Suid-Afrika. Sir John C. Molteno (1814–1886), eerste Eerste Minister van die Kaapkolonie. James Molteno (1865-1936), die eerste Speaker van die Unie-Volksraad. Elizabeth Maria Molteno (1852-1927), dogter van John Molteno, vroeë Suid-Afrikaanse kampvegter vir vroue- en burgerregte.