Oranjestad 270px Kaart Vlag 180px|center 120px|center|border Wapen 75px|center Land Munisipaliteit 20px Sint Eustatius Koördinate Gestig op 1755 Oppervlakte: - Totaal Hoogte bo seevlak Bevolking: - Totaal (2006) 1 000 - Bevolkingsdigtheid - Metropolitaanse gebied Tydsone UTC -04:00 Burgemeester
Oranjestad is die hoofstad en grootste stad van Sint Eustatius, 'n munisipaliteit van Nederland in die Karibiese See. Die stad het in 2006 'n bevolking van 1 000 gehad en is die belangrikste stad op Sint Eustatius. Die stad is geleë op die Westelike kus naby die Suidelike punt van die eiland, is in 1755 gestig en die stad was van toe af al die hoofstad van Sint Eustatius.
Kategorie:Geografie van Sint Eustatius