Barquisimeto 260px Kaart Vlag 180px|center 75px|center Wapen 75px|center Land  Distrikte 20px Lara Koördinate  Gestig op 1552 Oppervlakte:    - Totaal 1 600 vk km  Hoogte bo seevlak 566 m Bevolking:    - Totaal (2010) 1 200 000  - Bevolkingsdigtheid 750/vk km  - Metropolitaanse gebied 1 500 000 Tydsone UTC -04:30 Burgemeester Yanys Aguero PSUV  Amptelike Webwerf alcaldiadebarquisimeto.gov.ve

duimnael|links|Kerk van Santa Rosa

Barquisimeto (Spaans Nueva Segovia de Barquisimeto) is 'n groote stad in Venezuela en is in 1552 deur Don Juan de Villegas gestig. Die stad het 'n bevolking van 1 200 000 en van 1 500 000 in die metropolitaanse gebied in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 1 600 km². Die Stad is die hoofstad van die deelstaat Lara in die noorde van Venezuela.

Kategorie:Nedersettings in Venezuela