Die jaar 1088 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 88ste jaar van die 11de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad. Gebeure 12 Maart – Pous Urbanus II volg Pous Victor III op. Guido van Boergondië (later Pous Callixtus II) word deur Pous Paschalis II aangestel as aartsbiskop van Vienne en pouslike gesant in Frankryk.

Geboortes

Sterftes

Kategorie:11de eeu