Hierdie artikel handel oor die visgenus. Vir die artikel oor die Karibiese eiland, sien Anguilla (eiland).
Anguilla is 'n vis genus wat hoort tot die familie: Anguillidae.
Genus Die volgende genus en gepaardgaande spesies is deel van die familie: Anguilla Anguilla bengalensis labiata - Afrika-bontpaling Anguilla bicolor bicolor - Kortvin-paling Anguilla marmorata - Madagaskar-bontpaling Anguilla mossambica - Geelbekpaling
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Verwysings
Kategorie:Beenvisse