Hierdie artikel handel oor die taal in Suidoos-Asië. Vir die etniese groep, sien gerus Viëtnamese.

duimnael|links|Verspreiding van Viëtnamees as 'n moedertaal Viëtnamees (tiếng Việt) is 'n Austro-Asiatiese taal wat deur sowat 68 miljoen mense in Viëtnam, Australië, Frankryk, Kambodja, Kanada, Laos, die Republiek China op Taiwan, die Verenigde State en die Volksrepubliek China gepraat word. Viëtnamees is die amptelike taal van Viëtnam en is verwant aan Khmer. Dit is voor Khmer die mees gesproke Austro-Asiatiese taal en die belangrikste inheemse taal van Indo-China. Sedert die Franse koloniale tydperk word Viëtnamees met 'n gemodifiseerde Latynse alfabet geskryf.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Tale van Australië Kategorie:Tale van Frankryk Kategorie:Tale van Kanada Kategorie:Tale van Kambodja Kategorie:Tale van Laos Kategorie:Tale van China Kategorie:Tale van Taiwan Kategorie:Tale van die Verenigde State van Amerika