Die jaar 1076 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 76ste jaar van die 11de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad. Gebeure Campagnano ontstaan. 24 Januarie – Die ryksdag in Worms probeer om Pous Gregorius VII af te set. Gregorius ekskommunikeer keiser Hendrik IV.
Geboortes 1 Junie – Mstislaf I van Kiëf, Grootprins van die Rjoerik-dinastie († 1132).
Sterftes Swjatoslaf II van Kiëf, Grootprins van die Rjoerik-dinastie (* 1027) Of 1074 - Sven II van Denemarke, koning van Denemarke (* 1019) Kategorie:11de eeu