Die jaar 1060 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 60ste jaar van die 11de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad. Gebeure 4 Augustus – Filips I volg sy vader op as koning van Frankryk onder die regentskap van sy moeder Anne van Kiev. Geboortes Ongeveer – Pous Callixtus II, die 162ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1124). Ongeveer – Pous Honorius II, die 163ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1130). 18 September – Godfried van Bouillon, leier van die Eerste Kruistog en heerser van die Koningkryk van Jerusalem († 1100) Koning Erik I van Denemarke († 1103).
Sterftes Onbekend – Isak I, keiser van die Bisantynse Ryk (* 1007)
Kategorie:11de eeu