Die jaar 1050 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 50ste jaar van die 11de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Gebeure 29 April – Pous Leo IX hou 'n Paas-sinode oor die leer van Berengar van Tours. Pous Leo IX stel Giovanni Mincio (later Teenpous Benedictus X) aan as kardinaal-biskop van Velletri.
Geboortes Swjatopolk II van Kiëf, Grootprins van die Rjoerik-dinastie († 1113) Olaf I van Denemarke, koning van Denemarke († 1095) (ongeveer)Maginulfo, later Teenpous Silvester IV († onbekend) Onbekend – Michael VII, keiser van die Bisantynse Ryk († 1090)
Sterftes Junie – Zoë, keiser van die Bisantynse Ryk (* 978).
Kategorie:11de eeu