duimnael|regs|'n Illustrasie van skuifspanning. In materiaalkunde en sterkteleer, word die skuifmodulus gedefinieer as die verhouding tussen skuifspanning en trekspanning, aangedui deur G, soms S of μ.
waar , die skuifspanning; = die krag wat daarop inwerk; = die area waarop die krag inwerk; , die trekspanning; = die transversale verplasing; en = die aanvanklike lengte
Die skuifmodulus word gewoonlik in gigapascal (GPa) uitgedruk.
Eksterne skakels
Kategorie:Sterkteleer