Die jaar 2027 sal 'n gewone jaar wees wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag sal begin. Dis sal die 27ste jaar van die 21ste eeu n.C. wees. Soos ander gewone jare sal die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae hê.
Gebeure 26 Maart – Ludwig van Beethoven is 200 jaar terug oorlede. 6 Mei – Hemelvaartsdag. 24 Junie–25 Julie – Die 10de Vrouesokkerwêreldbeker word in Brasilië aangebied. 1 Oktober–13 November – Die 11de Rugbywêreldbeker word in Australië aangebied. 4 Oktober–21 November – Die 14de Krieketwêreldbeker word in Suid-Afrika, Zimbabwe en Namibië aangebied. Die outopsieverslag van Elvis Presley word vrygestel. Die dokumente met betrekking tot Martin Luther King jr. word vrygestel.
Kategorie:21ste eeu