Die jaar 1012 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 12de jaar van die 11de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad. Gebeure 12 Mei – Teenpous Gregorius VI word pous van die Rooms-Katolieke Kerk. 17 Mei – Pous Benedictus VIII volg Pous Sergius IV op. 25 Desember – Keiser Hendrik II set Teenpous Gregorius VI af. Giovanni di Crescenzi – Ottaviani (later Pous Silvester III) word biskop van Sabina.
Geboortes Pous Benedictus IX, die 145ste, 147ste sowel as die 150ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1055). Pous Alexander II, die 156ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1073).
Sterftes 12 Mei – Pous Sergius IV, die 142ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* ±970). 18 Mei – Johannes III Crescentius.
Kategorie:11de eeu