Die jaar 1003 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 3de jaar van die 11de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Gebeure 16 Mei – Pous Johannes XVII volg Pous Silvester II op. 25 Desember – Pous Johannes XVIII volg Pous Johannes XVII op.
Geboortes Eduard die Belyer, koning van Engeland († 1066)
Sterftes 12 Mei – Pous Silvester II, die 139ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* ±945). 6 November – Pous Johannes XVII, die 140ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).
Kategorie:11de eeu