Hi-5 is 'n Afrikaanse seuns-musiekgroep ("boy band") van Pretoria, Suid-Afrika. In 2003 word hulle as die wenner van die ATKV se Crescendo-sangkompetisie aangewys. Die oorspronklike groeplede was Niel Schoombee, Nicolaas Swart, Shaun van Staden, Dihan Slabbert, en JP Moggee. Tans bestaan die groep uit Wynand Buitendag, Lee Scott, Renee Kruger, Nicolaas Swart en Niel Schoombee.
Diskografie Versoeking, 2006 SELECT Hi-5, 2004 VAT 5 Soebat EP, 2003 VAT VYF/BMG/ATKV
Verwysings
Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musiekgroepe
Eksterne skakels
Kategorie:Suid-Afrikaanse musiekgroepe