Neil Somers is 'n Afrikaanse sanger.Skaam Neil sing dat dit bars, Rapport, 19 Augustus 2009.

Neil Somers is op Bethal gebore en matrikuleer aan die Hoërskool Hoogenhout. Somers is genomineer vir 'n Huisgenoot-Tempo toekenning vir Beste Nuweling vir 2009. Hy is ook genomineer vir Beste Manlike Solo Kunstenaar 2009 tydens Rapport se Vonk-toekennings.

Diskografie Anderkant Atlantis, FANTASIA, Maart 2009 Sinnelose Lente Hierdie Hande, 2015 Jy is Water, 2021

Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musikante

Verwysings

Eksterne skakels Somers se Faceboek-blad

Kategorie:Suid-Afrikaanse musici Kategorie:Lewende mense