Ariobarzanes II Filopator (Grieks: Ἀριοϐαρζάνης Φιλοπάτωρ) was van omstreeks 63/62 v.C tot omstreeks 51 v.C koning van Kappadosië. Hy was ’n swak heerser en het die hulp van Gabinius in 57 v.C. nodig gehad om sy vyande af te weer. Hy was sowat agt jaar lank koning voordat hy vermoor is. Hy is deur sy seun, Ariobarzanes III Eusebes Filoromanus opgevolg.
Bronne
20px|linksHierdie artikel is vertaal vanuit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Konings van Kappadosië