Die jaar 1174 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 74ste jaar van die 12de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Gebeure Magte van die Ildegüziede-Groot Seljukke val saam met die Shāh-i Arman Georgië aan. Geboortes Onbekend, Circa – Theodorus I Laskaris, keiser van die Niceense Ryk († 1222)

Sterftes 28 Junie – Andrei Bogoljoebski, Grootprins van die Rjoerik-dinastie (* 1111) 11 Julie – Amalrik I van Jerusalem (38).

Verwysings

Kategorie:12de eeu