Panga kan na een van die volgende verwys:
'n Kapmes, 'n groot mesvormige stuk gereedskap met 'n lem wat 50–60 cm lank is. Panga (Pterogymnus laniarius), 'n vis wat endemies aan Suider-Afrika is en vanaf Namibië tot by Beira voorkom. 'n Dorp in die Soubakaniédougou-munisipaliteit in Burkina Faso. 'n Dorp in die Saaremaa-provinsie van Estland.