Esaias Reynier Snijman, ook wel E.R. Snijman, was 'n Suid-Afrikaanse politikus en staatsman. Hy was 'n lid en voorsitter (1858) van die Volksraad van die Oranje-Vrystaat, lid van die Saamgestelde Kommissue vir die Bestuur van die Regering in 1855 en het gedien as Waarnemende Staatspresident in 1859. Vir datums, kyk na Suid-Afrika by Worldstatesman.org

Verwysings Notas

Literatuur

Kategorie:Presidente van die Oranje-Vrystaat Kategorie:Suid-Afrikaanse politici Kategorie:Afrikaners