Die jaar 1111 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 11de jaar van die 12de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure 11 of 12 April - Teenpous Silvester IV onderwerp hom aan Pous Paschalis II. 13 April – Pous Paschalis II kroon Hendrik V as keiser van die Heilige Romeinse Ryk.

Geboortes Andrei Bogoljoebski, Grootprins van die Rjoerik-dinastie († 1174)

Sterftes Algazel 'n Persiese Moslem skrywer/ filosoof van "Kimiya al sa'ada" of "Die alchemie van geluk"

Kategorie:12de eeu