Die term Pan kan verwys na: Pan (mitologie), ’n god in die Griekse mitologie. Pan (genus), die genus waartoe die sjimpansee en bonobo behoort. Pan (krater), ’n krater op die planeet Jupiter se maan Amalthea. Pan (maan), ’n maan van die planeet Saturnus. Pan (geologie), ’n komvormige holte in die grond, soos ’n soutpan. Pan, ’n plat, ronde kooktoestel. Pan (1922 film), 'n Noorweegse film Pan (1995 film), 'n Deense/Noorweegse/Duitse film Pan (2015 film), 'n Amerikaanse film Pan (tydskrif) ’n kuns-en-letterkundetydskrif. Pan (roman), ’n roman deur Knut Hamsun. Pan (opera), ’n opera deur Carl Venth.
Eksterne skakels